Marais Viljoen

Atletiek

Ons Atletiek

Nuus

Atletiek by Hoërskool Marais Viljoen

Atletiek is een van die trotsste pilare van Hoërskool Marais Viljoen se sportprogram. Met ‘n sterk fokus op ontwikkeling, dissipline en prestasie, bied ons massadeelname aan elke atleet, van beginner tot topvlak die geleentheid om hul volle potensiaal te bereik.

Ons atlete neem jaarliks deel aan massabyeenkomste ‘n reeks hoëvlak byeenkomste waar hulle hulself teen van die beste talent in die land meet.

Hierdie kompetisies sluit in:

Norie Top 15, Curro Podium North, Curro Podium Grand Finale, TUT Top 14, Wildeklawer Top 30, Elardus Erasmus Top 20, Sable International Egoli, Wildeklawer Super Interskole, Alberton Cluster, Distrikkampoeienskappe, Gauteng Kampioenskappe en SA Kampioenskappe.

Deur deelname aan hierdie byeenkomste bou ons nie net kampioene nie, maar ook selfvertroue, deursettingsvermoë en ‘n ware liefde vir die sport.

Ons

Marais Viljoen se atletiekprogram lewer uitstekende resultate, en ons is trots op die volgende prestasies jaar na jaar:

  • Tussen 7  tot 13 atlete verteenwoordig Gauteng by die Nasionale Kampioenskappe

  • Meer as 25 atlete kwalifiseer jaarliks vir die Gauteng Kampioenskappe

  • Tussen 60 en 70 atlete kwalifiseer jaarliks vir die D6 Kampioenskappe

 

Marais Viljoen spog ook met atlete wat hul Suid-Afrikaanse kleure verwerf het en Internasioneel deelgeneem het en presteer het met podium plekke.

Hierdie prestasies getuig van die harde werk van ons atlete, die toewyding van ons afrigters en die sterk ondersteuningsnetwerk binne die skool.

By Marais Viljoen glo ons dat atletiek nie net oor wen gaan nie, maar oor groei, karakterbou en die strewe na uitnemendheid, op en van die baan af.

Organiseerder: Atletiek

Mnr. Migael du Plessis

  • Mnr. Migael du Plessis
  • Mev. Tirzah Ramage
  • Mev. Michelle Kinnear
  • Mev. Azelle Steenkamp
  • Me. Lizanne Stroebel
  • Mnr. Corneel van Dyk
  • Mnr. Migael du Plessis
  • Mnr. Migael du Plessis
  • Mev. Natasha Bosman
  • Mnr. Khau Chabedi
  • Mev. Chantelle Feuth
  • Me. Sinead Smith
  • Mnr. Rudi de Ru (Hoof)
  • Me. Sunél Oliver
  • Me. Hayleigh Kinnear
  • Mev. Nicola Venter
  • Mnr. Dawie Botha
  • Mev. Antoinette Saaiman
  • Mnr. Reyno Steenekamp
  • Mnr. Justin Louwrens
  • Mev. Karin Matthysen
  • Mnr. Bongi Buthelezi
  • Mev. Azelle Steenkamp
  • Me. Lizanne Stroebel
  • Mnr. Eben Vermaas
  • Mnr. Martin Reichel
  • Mnr. Eben Vermaas
  • Mnr. Jaco du Preez
  • Mev. Tess du Toit
  • Mev. Tirzah Ramage
  • Mev. Michelle Kinnear
  • Me. Hayleigh Kinnear