Astro Turf: In September 2024 het Marais Viljoen sy eie splinternuwe Astro Turf voltooi. Ons is trots om te sê ons is die enigste skool in Alberton met ’n Astro! Baie dankie aan almal wat gehelp het om hierdie droom moontlik te maak.
Marais Viljoen het 8 meisie- en 5 seunspanne wat 233 leerders die geleentheid gebied het om aan hierdie vinnig groeiende sport deel te neem.
Marais Viljoen neem deel aan die NWU Prestige-reeks, Oos-Gauteng Liga, Boys Prestige Eastern League, Pullen-Howell Series en die Aitken en Boden Cup.
Ons
Prestatsies
JHL: Ons is trots om die gashere te wees van die Junior Hockey League 1ste Afdeling 2024.
Oos-Gauteng Laerskole: Die Oos-Gauteng Laerskole eindstryd is in September 2025 by Marais Viljoen aangebied.
Noordvaal Toernooi: Marais Viljoen se A-spanne neem deel aan die Noordvaal kompetisie.
Provinsiale Speler: Twaalf leerders het in 2025 hul provinsiale kleure ontvang en verteenwoordig Oos-Gauteng hokkie.
Hokkie Seuns en Dogters Bestuurder
Mnr. Khau Chabedi
Astro Bestuur
O/14: Mnr. Khau Chabedi
O/15:Me. Maxine Zeelie
Afrigters - Dogters
1ste – Me. Joe Buitendag
2de – Me. Chantel Annandale
16A – Me. Maxine Zeelie
16B – Me. Jayden van der Westhuizen en Me. Deoné Kichenbrand
15A – Me. Sunél Oliver
15B – Me. Zuanri Olivier
14A – Mnr. Khau Chabedi en Me. Sarita van Niel
14B – Me. Danielle de Beer
Afrigters - Seuns
1ste – Mnr Khau Chabedi
2de – Mnr Jason Butler
16A – Mnr Evan Jansen van Rensburg
14A – Mnr WJ Hollander
Skakels
Tuis | Kontak Ons | Nuwe Inskrywings | Ons Skool | Akademie | Sport | Kultuur | Sosiaal | Winkel | Kalender | Nuusbriewe | Fondsinsamelings | Alumni | Bemarking