Marais Viljoen

Rugby

Hoof van Rugby

Mnr. Corneel van Dyk

Rugbyspesialis

Mnr. Shane Kirkwood

Ons Rugby

Missie & Visie

Marais Viljoen word landwyd erken as een van die toonaangewende rugbyskole in Gauteng. Ons missie is om elke speler die geleentheid te gee om sy volle potensiaal te bereik. Bekende oud-Marais Viljoeners soos Shane Kirkwood en Derrick Minnie het hul loopbane hier begin.

Ons

  • Om binne die volgende vyf jaar onder die top 30 rugbyskole in die land te wees.
  • Om spelers van ’n professionele platform te voorsien met ondersteuning van topafrigters en borge.
  • Om die holistiese ontwikkeling van spelers fisies, geestelik en emosioneel te bevorder.
  • Om ’n kultuur van harde werk, respek en spanwerk te vestig.

Ons

  • O/14: Shane Kirkwood, Aiden Roberts en Mac Masina
  • O/15: Johan Matthysen en Edwin Smith
  • O/16: Henco Saaiman en Arafaat Kok
  • 3des: Juan Swart en Sarel Terblanche
  • 2des: Helgard Műller en Dewan de Villiers
  • 1stes: Corneel van Dyk, Migael du Plessis en Shane Kirkwood

Ons

  •  NWU Prestige Sportreeks
  • SDC Noordvaal (Shield-afdeling)
  • USN Rugbyweek (O/14 & O/15)
  • Ben Vorster Rugbyweek (O/16)
  • Oakdale Rugbyweek (1ste span)

Oefentye

Voorseisoen

Marais Viljoen word landwyd erken as een van die toonaangewende rugbyskole in Gauteng. Ons missie is om elke speler die geleentheid te gee om sy volle potensiaal te bereik. Bekende oud-Marais Viljoeners soos Shane Kirkwood en Derrick Minnie het hul loopbane hier begin.

Begin Oktober – Weeksdae: 14:15 – 16:30

Oefentye

Seisoen

Marais Viljoen word landwyd erken as een van die toonaangewende rugbyskole in Gauteng. Ons missie is om elke speler die geleentheid te gee om sy volle potensiaal te bereik. Bekende oud-Marais Viljoeners soos Shane Kirkwood en Derrick Minnie het hul loopbane hier begin.

Maandae: 15:00 – 17:00
Dinsdae, Woensdae en Donderdae: 14:30 – 17:00
Vrydae: Kapteinsoefeninge

Koste

• Toerkoste is nie by die skoolfooie ingesluit nie en moet apart betaal word.
• Kontak die Hoof van Rugby vir meer besonderhede.

Navrae

Hoof Van Rugby

Mnr. Corneel van Dyk
corneelvd@maraisviljoen.co.za

Rugbyspesialis

Mnr. Shane Kirkwood
shanek@maraisviljoen.co.za

Skakels

Tuis | Kontak Ons | Nuwe Inskrywings | Ons Skool | Akademie | Sport | Kultuur | Sosiaal | Winkel | Kalender | Nuusbriewe | Fondsinsamelings | Alumni | Bemarking

Kontakbesonderhede

info@maraisviljoen.co.za

011 907 9013/4

© 2025 Developed By Webshure