Ons
Ons is ongelooflik trots op Ruiters by ons skool wat jaar na jaar eerste plekke behaal by die SANESA Nasionale Kampioenskappe.
In 2025 lyk die prestasies so:
Abigail Brown
Individueel:
• 1ste plek – Equitation 80 cm
Span:
• 1ste plek – Equitation 80 cm
Lillian Beckett
Span:
• 1ste plek – Show Jumping Comp 60 cm
• 1ste plek – Equitation 70 cm
• 1ste plek – Eventing 70 cm
• 1ste plek – Working Hunter 70 cm
Giselle van der Mescht
Individueel:
• 1ste plek – Equitation 60 cm
• 1ste plek – Show Jumping A2 60 cm
• 4de plek – Show Jumping Comp 60 cm
Span:
• 1ste plek – Equitation 60 cm
• 1ste plek – Show Jumping A2 60 cm
• 1ste plek – Show Jumping Comp 60 cm