Marais Viljoen

Hokkie

Ons Hokkie

Nuus

Astro Turf: In September 2024 het Marais Viljoen sy eie splinternuwe Astro Turf voltooi. Ons is trots om te sê ons is die enigste skool in Alberton met ’n Astro! Baie dankie aan almal wat gehelp het om hierdie droom moontlik te maak.

Marais Viljoen het 8 meisie- en 5 seunspanne wat 233 leerders die geleentheid gebied het om aan hierdie vinnig groeiende sport deel te neem.

Marais Viljoen neem deel aan die NWU Prestige-reeks, Oos-Gauteng Liga, Boys Prestige Eastern League, Pullen-Howell Series en die Aitken en Boden Cup.

Ons

  • JHL: Ons is trots om die gashere te wees van die Junior Hockey League 1ste Afdeling 2024.
  • Oos-Gauteng Laerskole: Die Oos-Gauteng Laerskole eindstryd is in September 2025 by Marais Viljoen aangebied.
  • Noordvaal Toernooi: Marais Viljoen se A-spanne neem deel aan die Noordvaal kompetisie.
  • Provinsiale Speler: Twaalf leerders het in 2025 hul provinsiale kleure ontvang en verteenwoordig Oos-Gauteng hokkie.

Hokkie Seuns en Dogters Bestuurder

Mnr. Khau Chabedi

Astro Bestuur

  • O/14: Mnr. Khau Chabedi
  • O/15:Me. Maxine Zeelie

Afrigters - Dogters

  • 1ste – Me. Joe Buitendag
  • 2de – Me. Chantel Annandale
  • ⁠16A – Me. Maxine Zeelie
  • ⁠16B – Me. Jayden van der Westhuizen en Me. Deoné Kichenbrand
  • ⁠15A – Me. Sunél Oliver
  • ⁠15B – Me. Zuanri Olivier
  • ⁠14A – Mnr. Khau Chabedi en Me. Sarita van Niel
  • ⁠14B – Me. Danielle de Beer

Afrigters - Seuns

  • 1ste – Mnr Khau Chabedi
  • 2de – Mnr Jason Butler
  • ⁠16A – Mnr Evan Jansen van Rensburg
  • ⁠14A – Mnr WJ Hollander

Skakels

Tuis | Kontak Ons | Nuwe Inskrywings | Ons Skool | Akademie | Sport | Kultuur | Sosiaal | Winkel | Kalender | Nuusbriewe | Fondsinsamelings | Alumni | Bemarking

Kontakbesonderhede

info@maraisviljoen.co.za

011 907 9013/4

© 2025 Developed By Webshure