By ons skool volg leerders in Graad 8 en 9 ’n vaste vakpakket wat ’n sterk grondslag lê. Vanaf Graad 10 tot 12 kry leerders egter die geleentheid om vakkeuses te maak volgens hul belangstellings en toekomsplanne.
hoe werk ons
Vakkeuses
Hierdie dokument verduidelik die vakkeuseproses vir Graad 10-leerders, waar hulle tussen ’n algemene of tegniese studierigting moet kies. Dit dui die verpligte vakke, keusevakke en sekere vereistes aan, sodat leerders hul vakpakket volgens hul belangstellings en toekomsplanne kan saamstel.
Tuis | Kontak Ons | Nuwe Inskrywings | Ons Skool | Akademie | Sport | Kultuur | Sosiaal | Winkel | Kalender | Nuusbriewe | Fondsinsamelings | Alumni | Bemarking