



Marais Viljoen is trots op sy groeiende gholfprogram wat talent, toewyding en sportmangees bevorder. Ons gholfspelers toon jaar na jaar uitsonderlike vaardigheid en disipline, en verteenwoordig die skool met trots op verskeie toernooie.
Met uitstekende afrigting en ‘n sterk fokus op tegniek en spanbou, skep ons ‘n omgewing waar elke speler die geleentheid kry om sy of haar volle potensiaal te bereik – op en buite die baan.

adriaan.coetzer2@gmail.com 082 297 2741